Verstikking

VERSTIKKINGOns maak seker dat jy weet wat om te doen as iemand in jou geselskap hom aan iets verstik. Hugo Minaar van International Medical Services (IMS) wys vir ons hoe jy met met vinnige en doeltreffende optrede kan keer dat ‘n kleinerige misrekening met ‘n happie nie ‘n groot mediese katastrofe word nie.

Hugo Minnaar is die eienaar van IMS (International Medical Services) en n instrukteur in Noodhulp en Paramedisie. Hy lei ook susters, dokters en ander paramedisie op in gevorderde noodsorg kursusse by sy akademie in Pretoria. Hugo werk voltyds as n instrukteur en is ook n gekwalifiseerde Kritike Sorg (ICU) Tegnoloog wat vir verskeie dokters in Pretoria werk.
Sy kontak besonderhede is:

Hugo Minnaar:
Kantoor: 012 753 1061
Selfoon: 082 775 9300
Epos: hugo@ims911.co.za
Web: www.ims911.co.za

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad