Verwyder dooie velselle

filorga new peels 2Die koue seisoen is hier en volgens ons eie estetiese spesialis, dr Riekie Smit, geen beter tyd as die winter om dooie velselle te verwyder nie. Filorga se jongste velskrapingskuur is ‘n uitstekende manier om jou vel sonder veel ongemak en ‘aftyd’ vars en blink te laat lyk.

Dr Ramona Beeton
Beautiful People Aesthetic Centre
Eerste Straat Suid 70
CLOCOLAN
9735
Tel no: 051 943 0417
E-pos: medprax@ntelecom.co.za

 

Of

Besoek www.filorga.co.za

Kontakpersoon: Colette Kotze: CEO Filorga SA

colette@filorgasouthafrica.co.za

Tel: 012 548 0725

Author: Maatband

Share This Post On