Vetsug by Kinders

Vetsug by Kinders - Obesity in ChildrenMaak ons ’n geslag suikerverslaafdes groot? Vetsug by kinders het oor die afgelope 30 jaar meer as verdriedubbel. Navorsing gee te kenne dat hierdie statistiek in groot mate toegeskryf kan word aan ’n dieet wat hoog is in eenvoudige en komplekse koolhidrate. Low Carb SA is daartoe verbind dat Suid-Afrikaanse kinders eerder ’n gesonde eetplan hoog in proteïene en gesonde vette volg. Moria bespreek hierdie uiters belangrike saak met Low Carb SA.

Author: Maatband

Share This Post On