Weefselsoute – Tissue Salts

Weefselsoute - Tissue SaltsWeefselsoute (tissue salts) is ’n groep van 12 minerale wat in ’n perfekte balans in die gestel aanwesig behoort te wees vir optimale gesondheid en vitaliteit. Margaret Roberts deel haar uitgebreide kennis met ons, en vertel hoe hierdie eenvoudige, dog effektiewe middels ’n moet vir elke huishoudelike medisynekassie is.

Author: Maatband

Share This Post On