Wenkbroue

Eyebrow 3Haarverlies loop hand-aan-hand met ouderdom: nie net op ons koppe nie, maar ook op ons wenkbroue. Gelukkig is daar ‘n eenvoudige en relatief vinnige prosedure om ons wenkbroue digter te maak en sodoende ons gesigte ‘n jeugdiger voorkoms te gee. Moira neem ons saam op ‘n besoek aan die ZD Hair Clinic om meer hieroor uit te vind.

Hair Restoration SA is die praktyk van Dr Catherine Davies, Dr Davies is in Illovo gebaseer in Johannesburg en sy spesialiseer in die volgende behandelings…

  • Hair Restoration – hare vernuwing of herstel
  • Body Contouring – liggaam kontoere
  • Facial Rejuvenation – gesig verjonging
  • Labia Rejuvenation – labia verjonging
  • Eyebrow Transplants – oorplanting van wenkbroue

(T) 011 440 9664
(C) 082 454 7813
(E) cathynkd@gmail.com

Author: Maatband

Share This Post On